Chrismar Villas beskik oor die volgende:
- 98 Wooneenhede op die terrein (1-, 2-, 3-slaapkamerhuise)
- 14 Woonstelle in Hoofgebou
- 21 Woonstelle aan agterkant van Verswakte afdeling en hoofgebou . Die aanvraag vir die behuisingsdeel neem steeds toe.
HEFFINGS FOOIE 2021/2022
TARIEWE: SIEKEBOEG (vanaf 1 April 2021) | |
Toetreefooi: | R 1 200 (Inwoners) |
Toetreefooi: | R 3 600 (Nie-inwoners) |
Dubbel kamer: | R 14 180.00 |
Enkel kamer: | R 15 180.00 |
HEFFINGS FOOI: BEHUISING (vanaf 1 April 2021) | |
1-slaapkamer woonstel | R 1 880.00 |
2-slaapkamer woonstel | R 2 530.00 |
Huise | R 2 530.00 |
WASGOED: Vanaf 1 April 2021 | |
Item | Belasting (ingesluit) |
Normaal | R 5.50 |
Beddegoed/duvet/comforter | R 14.00 |
Gordyne | R 14.00 |
TUISSORG EN HUISHULPE
Prysverhogings sal aan individue wat van die diens gebruik maak, afsonderlik deurgegee word.