DIENS SENTRUM

019 007 068DSC03217 DSC09965 DSC04476068 010 DSC04837004 279 305

 

Tuisversorgingsdienste:

Dienste aan die ouer en gestremde persoon in die gemeenskap.

  • Tuissorg: ‘n Versorger word by die persoon geplaas.
  • Aanry-etes vir siek persone afgelewer.
  • Bedwasdienste: Siek persone word tuis deur ‘n bedwasspan gebedwas of gestort.
  • Verhuring van mediese hulmiddels soos bv. Rolstoele
  • Huishulpdienste
  • Wasgoeddienste
  • Inspuitings
  • Neem van bloeddruk
  • Wondversorging

Bogenoemde dienste word onder die toesig van ‘n geregistreerde verpleegkundige gelewer.

Dienslewering vanuit Hoofgebou:

  • Kafeteria / Kiosk
  • Vervoerdiens
  • Koor
  • Uitstappies
  • Wasgoeddienste
  • Biblioteek
  • Trim Gim
  • Bybelstudie
  • Voetekliniek
  • Tafelspeletjies / Snoeker/ Jukskei / Brug
  • Haarsalon
  • Gesondheids kliniek
  • Orkes
  • Opvoedkundige en Kulturele programme
  • Daaglikse etes (aansit / wegneem)