Die siekeboeg beskik oor 26 beddens waarvan 1 in die noodkamer is. Die Son- en Eetkamergedeelte het ‘n ingeboude braai vir meer lewenskwaliteit vir die inwoners. Vier van die beddensis in enkelkamers volgens die leefregstelsel. Elkeen het sy eie badkamer en ‘n klein kassie en wasbak in die kombuis. Pryse wissel tussen R230 000 en R275 000. Die maandelikse losiestarief moet nogsteeds betaal word.
Ons is trots op die hoë standaard van die versorging van ons verswakte afdeling. Omdat die siekeboeg nie so groot is nie, kan elke persoon baie persoonlike aandag ontvang en is dit makliker om ‘n huislike atmosfeer te skep. Besonder hoë standaarde ten opsigte van algemene higiëne en netheid word gehandhaaf.
MEDIESE TOERUSTING TE HUUR – VANAF 1 APRIL 2020
TOERUSTING per maand | BELASTING ingesluit | |
ROLSTOEL (R20 per day) | R 200.00 | R 230.00 |
* Let wel: R200 deposito moet betaal word | ||
COMMODES | R 56.52 | R 65.00 |
LOOPRAME | R 39.13 | R 45.00 |
KRUKKE | R 34.78 | R 40.00 |
BEDPANNE | R 30.43 | R 35.00 |
TOILET SITPLEK | R 56.52 | R 65.00 |
URINE BOTTEL | R 26.09 | R 30.00 |
HOSPITAAL BED R20 per dag | R 243.18 | R 280.00 |
AIR RING | R 30.43 | R 35.00 |
SHEEP SKIN | R 52.17 | R 60.00 |
TRI-WHEELER | R 56.52 | R 65.00 |
BAD STOEL | R 39.13 | R 45.00 |
EGGBOX-MATRAS | R 134.78 | R 155.00 |
NORMALE MATRAS | R 56.52 | R 65.00 |
TARIEWE: SIEKEBOEG (vanaf 1 April 2017) | |
Toetreefooi: | R 1 200 (Inwoners) |
Toetreefooi: | R 3 600 (Nie-inwoners) |
Dubbel kamer: | R 14 180.00 |
Enkel kamer: | R 15 180.00 |